Signed in as:
filler@godaddy.com
Signed in as:
filler@godaddy.com

Die Oratorium Uitgewery en Die Afrikaanse Taal Pastorale Streek van die Suider-Afrikaanse Katolieke Biskoppe Konferensie tesame as AfrikaansKatoliek, bied u toegang tot die skoonheid en rykdom van die Geloofserfenis van die Katolieke Kerk.
_transparent.png/:/cr=t:0%25,l:0%25,w:100%25,h:100%25/rs=w:600,h:600,cg:true)
Die doudruppel as logo vir AfrikaansKatoliek kan kort en kragtig verduidelik word as ’n beeld van God se stille seën wat lewe bring. In Hosea 14:6 sê die Here: “Ek sal vir Israel wees soos die dou; hy sal bloei soos ’n lelie.”
Dou is dus ’n teken van vrugbaarheid en vernuwing, en in Deuteronomium 33:13 word dit selfs beskryf as ’n kosbare gawe van die hemel. Die eenvoudige blou druppel vang hierdie simboliek vas: dit herinner ons dat God se genade daagliks neerdaal, nederig en stil, maar tog kragtig en lewensgewend.
Soos dou die aarde voed, voed Christus sy Kerk; soos dou elke oggend nuut kom, bring Hy hoop en varsheid. Hierdie logo word daarom ’n poëtiese getuienis van ’n Katolieke geloof wat in Afrikaans sy eie stem vind — ’n geloof wat voed, vernuwe en lewe bring.
Blou versterk die boodskap van varsheid, vernuwing en hemelse genade wat daagliks oor die gemeenskap neerdaal.

Hier vind jy:
Word gereeld bygewerk,
so loer gerus weer in.
Hier vind jy:
Word gereeld bygewerk,
so loer gerus weer in.

Hier vind jy spesiale afdelings omtrent:
Word gereeld bygewerk,
so loer gerus weer in.
Hier vind jy spesiale afdelings toegewy aan die Feeste en Hoogfeeste wat in die Algemene Romeinse Kalender opgeneem is.
Word gereeld bygewerk,
so loer gerus weer in.

Hier vind jy, per maand biografiese inligting omtrent sommige van die Eerbiedwaardiges, Saliges en Heiliges wat deur die Kerk voorgehou word as navolgingswaardig.
Word gereeld bygewerk,
so loer gerus weer in.

Hier vind jy bronmateriaal en skrywes waarvan Afrikaanse weergawes beskikbaar gemaak is, afkomend vanaf die Vatikaan en die Suider-Afrikaanse Katolieke Biskoppe Konferensie.
Word gereeld bygewerk,
so loer gerus weer in.

Hier vind jy die maandelikse gebedsintensie of -bedoeling van die Heilige Vader in Afrikaans.
Word gereeld bygewerk,
so loer gerus weer in.

Hier vind jy kategetiese bronmateriaal wat in Afrikaans beskikbaar gestel is.
Word gereeld bygewerk,
so loer gerus weer in.

Hier vind jy biografiese inligting omtrent die Heiliges wat deur die Kerk as Kerkleeraaar verklaar is.
Word gereeld bygewerk,
so loer gerus weer in.

Hier vind jy bladmusiek en klankgrepe ten opsigte van die Sing Voor die Here 2020 Liedboek en ook die Beurtpsalms en Keerverse vir Hoogfeeste en Sondae deur die Litrugiesejaar.
Word gereeld bygewerk,
so loer gerus weer in.

Hier vind jy 'n aanduiding van beskikbare Afrikaans Katolieke publikasies en inligting oor hoe om te bestel.
Word gereeld bygewerk,
so loer gerus weer in.
Hier vind jy inligting omtrent die 7 Sakramente van die Katolieke Kerk.
Word gereeld bygewerk,
so loer gerus weer in.
Meld hier aan om ons weeklikse e-nuusbrief te ontvang.
Oor die Heiliges, oor Seisoene en Feeste, oor Kategese, oor Gebed, oor Afrikaanse Katolieke woordeskat, en nog vele meer.