Hier volg klankgrepe van sommige van die Adventliedere wat in die Sing voor die Here 2020 opgeneem is. Klik op die ADVENTLIEDERE skakel hiernaas.
Hier volg klankgrepe van sommige van die Kersliedere wat in die Sing voor die Here 2020 opgeneem is. Klik op die KERSLIEDERE skakel hiernaas.
Beurtpsalms & gepaste Keerverse volgens die Kerkjaar en -seisoene Jaar B.
Beurtpsalms & Keerverse Bladmusiek - Goeie Week, Jaar A, B & C
Beurtpsalms & gepaste Keerverse vir Goeie Week.
Volg ons op YouTube™ vir alles Katoliek en Musikaal in Afrikaans.